Kontroversieel?
‘Boom van die Lewe’
sal seker ‘n menigte predikante op hulle ‘agterpote’ kry, maar ek gaan
nieteenstaande besware tog sekere bewerings maak.
Die nuwe ‘Jerusalem’
sal in materie op aarde wees. Openb. 21:10,11.
Daar sal geen kerk in
die nuwe ‘Jerusalem’ wees nie. Openb. 21:22.
Die regeringstelsel
sal Teokraties wees. Openb. 21:22.
Die poorte sal nooit
gesluit word nie. Openb. 21:25.
Daar sal niks deur
die poorte kan gaan wat verontreinig en gruwelikheid en leuens doen nie. Openb.
21:27. [Dit sal beslis nie toegang aan almal verleen nie.]
Daar sal geen enkele
vervloeking meer wees nie. Openb. 22:3. [Wat beteken dat daar wel
vervloekings op aarde was.]
JaHWeH vervloek
onkunde. Openb. van Henog 11:56. [Dit beteken egter nie dat Adam en Eva aangemoedig was om van die boom van
kennis te eet nie. Adam moes egter van beter geweet het.]
Eva was fisies deur
Lucifer bevrug en daarna het JaHWeH “die besoedelde
vrug van die Adamiet en sy werke” vervloek. [Dus ook wat die vervloekte later
sal doen]
Adam het geen aandeel
aan die vervloekte vrug gehad nie. Kain, die vervloekte was nie ‘n kind van
Adam nie.
Adam en Eva was
geestelike wesens, soos engele geskape, onsterflik! Henog 69:11.
JaHWeH het Sy
skeppingsgeheim nie eers aan Sy engele openbaar nie, maar wel aan Henog. Openb.
van Henog 11:3,4.
Voordat materie
geskep was, was daar slegs Lig [Primêre Energie] in die heelal teenwoordig
en JaHWeH het die heelal ‘deurkruis’. Openb. van Henog 11:5.
JaHWeH het die
voortreflike Adam as geestelike wese
[engel], aangewys as heerser oor die aarde.
Openb. van Henog 11:44.
Aan Adam het JaHWeH
Sy Wysheid gegee, sodat daar niemand soos hy op aarde en in Sy hele skepping
was nie.
Adam was die tweede
Boodskapper op aarde. [Die eerste was Lucifer, maar hy was nie aangestel as
heerser nie!]
Vir Adam is die
hemele gewys waar hy die engele en skadulose Lig [Primêre Energie] kon sien. Openb. van
Henog 11:51.
Uit die geestelike Adam is ‘n deel geneem
en vir hom ‘n ‘vrou’ gemaak. Openb. van Henog 11:49 [Die ‘vrou’ was
vanselfsprekend ook geestelik en sou dit bly tot met die sondeval.]
Nadat JaHWeH vir
Lucifer en sy volgelinge uit die hemele gewerp het, het hulle onophoudelik in
die materielose ruimte gevlieg. Openb. van Henog 11:35.
Die ruimte was gevul
met die onsienlike Lig van ons Skepper [Primêre Energie] waarvan Hy ingeperk
het met tyd en afstand in bepaalde rigtings [ruimte], om materie te skep.
Die sonne in die
hemelruim is die wonderliggame waar Hy Primêre Energie omskep in sekondêre
energie, waar onsigbare Lig sigbare lig word en lewe in die materie moontlik
maak.
Lucifer het die aarde
beset en vir biljoene eons dit as sy eiendom beskou. Hy was ‘n engel, daarom
word hy die eerste op aarde genoem.
Lucifer was woedend
toe die Skepper die geestelike Adamiete op die aarde as heersers aangestel het
en hy het ‘n sluwe plan beraam teen die nuwe heersers. Hy het geweet dat as hy
hulle kon reduseer tot die laer vlak van die materie, hy hulle baie makliker
kan oorheers.
Dit was die begin van
die konflik wat nou reeds 6,000 jaar duur.
Die plan wat Lucifer
teen die Adamiete beraam het, was om Eva te bedrieg en met haar gemeenskap te hou. Openb.
van Henog 11:52-55.
Die ‘slang’ in die Paradys was die
bose innerlike van Lucifer.
Die onbeteuelde drang na seksuele
omgang, soos in die materie, het die twee onsterflike geestelike Adamiete tot
sterflike materie mense laat daal.
Die tragedie is dat
Lucifer se saad vir Eva bevrug het! Dit maak Lucifer se ideaal tot wêreldoorheersing
soveel makliker!
JaHWeH vervloek die
besoedelde vrug van die Adamiet en sy werke, maar nie die Adamiete en die
res van die aarde nie. Kain word vervloek. Gen. 4:11.
Kain en Abel was nie
‘n tweeling nie.
Kain word verban uit
die teenwoordigheid van die suiwere.
Kain vrees die wat
hom sal vermoor. Gen. 4:14
Kain se vrou raak
swanger. Gen. 4:17. Was sy vrou van dieselfde spesie wat hy vrees?
Kain se nageslag
openbaar dieselfde karaktertrekke as hy.
Set moet die eerste
volksplanting voortsit.
Die eerste
volksplanting:-
Was die
optrede van Lucifer deel van die beplanning?
Die aarde
is geskep om as rehabilitasiesentrum vir die gevalle geeste te dien.
Die
Paradys was rein en besoedel.
Was die
teenoorgesteldes deel van die rehabilitasie?
Sou die
Boom van die Lewe moontlik die rustige oorbeweeg na die materie bewerk, om die inmenging van Lucifer te vermy? Die
invloed op die aarde dan?
Boom van
die Lewe; die heerlikste boom van die lewe, waarin volkome kennis lê
baie meer as die
besoedelde kennis aan die boom van kennis. H-H 39:10.
Die karaktereienskappe
van Kain. (1) Hy was twissoekerig. (2) Kon sy woede en jaloesie nie beteuel nie. (3) Was skelm genoeg om te wag
vir die geskikte oomblik om sy wandaad
te pleeg. (4) Hy was ‘n moordenaar. (5) Hy was ‘n leuenaar. (6) Hy was parmantig. [Het nie die gesag van
JaHWeH erken nie.]
Waar oorals het Kain gedraai en sy bose saad gesaai? Die maklikste
manier om dit vas te stel, is om te kyk waar daardie eienskappe algemeen
voorkom en wie daar woon!
[Ondankbaarheid]
Haile Selassie wat gevlug het voor die Italiaanse magte gedurende die 2de wêreldoorlog
is deur die Suid Afrikaanse weermag weer op sy troon geplaas, maar hy was een
van die voorbokke om S.A te beswadder na die oorlog.
Kain se saad sal onder
die saad van die Adamiete uit vernietig word van die aangesig van die aarde af.
Henog 22:7.
Die nageslag van Kain
oorstroom die nageslag van Set. Die insypeling het op die oomblik sulke
afmetings aangeneem, dat die Europese lande se regerings paniekerig probeer keer,
maar sekere kerkleiers veroordeel die poging en wil die insypelaars steeds in
hulle lande ontvang. My raad aan die regdenkende Adamiete in hulle lande is die
volgende: Stuur vir elke insypelaar in julle grondgebied, een van julle
gebreinspoeldes na die oorspronklike grondgebied van die insypelaars. Dit sal
‘n enorme ‘bargain’ wees!
Gedurende die 12de en
13de eeue was daar ‘n bloedige oorlog tussen die Christen volke in Europa en
die Ottomaanse [Moslems] invallers uit die Midde ooste. Die Europeane het met
al hulle mag die inval van die Moslems gekeer! Nou, in die 21ste eeu val
dieselfde mense weer vir Europa binne en hoewel sommige landsburgers sterk
beswaar maak, laat die meerder- heid dit oogluikend toe en die sogenaamde
Christen kerke het baie simpatie met die insypelaars! Wat die leërmagte
nie kon bereik nie, doen die instromers nou!
Gen. 3:16. “Aan die vrou het Hy gesê: Ek sal grootliks vermeerder jou
moeite en jou swangerskap; met smart sal jy kinders baar; en na jou man sal jou
begeerte wees, en hy sal oor jou heers”. Eva het op die tydstip nog geen ondervinding
van swangerskap gehad nie en kon dus nie enige vergelyking tref nie! Daar is
geen melding gemaak van enige pyn toe sy uit die sy van Adam geneem was nie. Hulle
was geestelike wesens en as daar ‘n vermeerdering van hulle moes wees, sou dit
waarskynlik soortgelyk gewees het aan wat gebeur het toe Eva uit Adam geneem was.
Omdat hulle na hulle ongehoorsaamheid omskep was tot materie, moes
voortplanting op ‘n heel ander wyse plaasvind. Die manlike bevrugting was nou
noodsaaklik en met smart sou sy kinders baar!
No comments:
Post a Comment